Die Oxford Primere Atlas is deel van n baanbrekersreeks atlasse wat op die mees hersiene kaarte en data gebaseer is. Dit is volledig vir KABV hersien en met hierdie uitgawe word leerders toegerus met die hele inhoud en al die vaardighede wat benodig word om in Graad 4 tot 7 in kaartwerk uit te blink.

The Oxford Primary Atlas is part of a pioneering series of atlases based on the most revised maps and data. It has been completely revised for CAPS and with this issue learners are equipped with all the content and all the skills needed to excel in map work in Grades 4 to 7.

Dimensions: 27cm x 23cm x 1cm

ATLAS OXFORD PRIMERE SA AFRIKAANS GR 4-7

SKU 9780199070381 Category

R225.90

22 in stock